6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Bybelboodskappe vir elke week van die jaar is 'n versameling van 55 tematiese preekskemas wat deur geestelike bedienaars gebruik kan word om hulle voor te berei vir die bediening van die Woord aan groepe. Dit kan ook deur individue gebruik word om leiding te gee tydens selfstudie in die Woord. Hierdie handleiding is die vrug van Jan Hulme se jare lange bediening van die Woord by Korrektiewe Dienste se Jeugsentrum op Mosselbaai. Dit is geskik vir gebruik deur kleingroepleiers, dienswerkers, lekepredikers, jeugwerkers en geestelike werkers wat gereeld die Woord aan mense in groepe moet bedien.…mehr

Produktbeschreibung
Bybelboodskappe vir elke week van die jaar is 'n versameling van 55 tematiese preekskemas wat deur geestelike bedienaars gebruik kan word om hulle voor te berei vir die bediening van die Woord aan groepe. Dit kan ook deur individue gebruik word om leiding te gee tydens selfstudie in die Woord. Hierdie handleiding is die vrug van Jan Hulme se jare lange bediening van die Woord by Korrektiewe Dienste se Jeugsentrum op Mosselbaai. Dit is geskik vir gebruik deur kleingroepleiers, dienswerkers, lekepredikers, jeugwerkers en geestelike werkers wat gereeld die Woord aan mense in groepe moet bedien. Dit sluit basiese riglyne in wat 'n bedienaar sal help met voorbereiding en strukturering van die boodskap. Die temas dek 'n wye verskeidenheid onderwerpe en is gerig op geestelike groei en genesing in verwonde mense. Al die boodskappe is met Bybelverse toegelig en kan net so gebruik of aangepas word, soos nodig.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.