Sollten wir den Preis dieses Artikels vor dem Erscheinungsdatum senken, werden wir dir den Artikel bei der Auslieferung automatisch zum günstigeren Preis berechnen.
Sie sind bereits eingeloggt. Klicken Sie auf 2. tolino select Abo, um fortzufahren.
Bitte loggen Sie sich zunächst in Ihr Kundenkonto ein oder registrieren Sie sich bei bücher.de, um das eBook-Abo tolino select nutzen zu können.
DIE BOEK Greg Heffley verpes verrassings - veral op sy verjaardag. Maar hy sou hom nooit die skokkende planne kon verbeel wat sy gesin hierdie jaar vir hom in gedagte het nie. Wanneer Greg se partytjieplanne begin uitrafel, hoop hy nog sy verjaardagwens word waar - 'n gesogte ruilkaart wat 'n fortuin werd is. Die probleem is dat hy nie al een is wat daarvan droom nie. Die kanse is skraal dat hy dit gaan opraap. Gaan Greg se verjaardagdrome waar word? Of gaan hy leer om versigtig te wees waarvoor hy wens? THE BOOK Greg Heffley is not a fan of surprises - especially when it comes to his…mehr
DIE BOEK Greg Heffley verpes verrassings - veral op sy verjaardag. Maar hy sou hom nooit die skokkende planne kon verbeel wat sy gesin hierdie jaar vir hom in gedagte het nie. Wanneer Greg se partytjieplanne begin uitrafel, hoop hy nog sy verjaardagwens word waar - 'n gesogte ruilkaart wat 'n fortuin werd is. Die probleem is dat hy nie al een is wat daarvan droom nie. Die kanse is skraal dat hy dit gaan opraap. Gaan Greg se verjaardagdrome waar word? Of gaan hy leer om versigtig te wees waarvoor hy wens? THE BOOK Greg Heffley is not a fan of surprises - especially when it comes to his birthday. But he never could have guessed the shocking surprise his family has in store for him this year. When Greg's epic party plans start to unravel, he holds out hope that he'll get his one birthday wish - a rare trading card that's worth a fortune. The problem is, everyone else is after it, too, and there's no guarantee he'll snag it first. Will Greg's birthday dreams come true? Or will he learn to be careful what you wish for?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.
Die Herstellerinformationen sind derzeit nicht verfügbar.
Autorenporträt
DIE SKRYWER Jeff Kinney is USA Today, New York Times en Wall Street Journal se #1 topverkoperskrywer van die Wimpy Kid-reeks en het ses keer die Nickelodeon "Kids' Choice Award for Favorite Book" verwerf. Oorvöl duk, Boek 17, is in November 2022 uitgegee en was in 'n kits 'n wêreldwye #1 topverkoper. Jeff is benoem as een van die tydskrif Time se 100 Mees Invloedryke Mense in die Wêreld en is een van die 10 topverkoperskrywers nog. Hy is ook die skepper van Poptropica, wat as een van Time se 50 Beste Webwerwe bekroon is. Hy het naby die Washington, D.C., omgewing grootgeword en in 1995 na New England verhuis. Jeff woon saam met sy vrou en twee seuns in Massachusetts, waar hulle 'n boekwinkel, An Unlikely Story, besit. THE AUTHOR Jeff Kinney is a #1 NewYork Times bestselling author of the Diary of a Wimpy Kid series and the Awesome Friendly Kid series. He is a six-time Nickelodeon Kids' Choice Award winner for Favorite Book and has been named one of Time magazine's 100 Most Influential People in the World. He spent his childhood in the Washington, D.C., area and moved to New England, where he and his wife own a bookstore named An Unlikely Story.