4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in 'n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die MOEsters" gaan Adelie en Riley se gesin almal saam op vakansie. Hulle bly op 'n pragtige plaas waar daar allerlei plaasdiere wei. Maar hoekom tree die beeste ewe skielik snaaks op? Amper asof hulle zombies is ... Hoe gaan Adelie en Riley uit die penarie kom?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 6.98MB
Produktbeschreibung
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in 'n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die MOEsters" gaan Adelie en Riley se gesin almal saam op vakansie. Hulle bly op 'n pragtige plaas waar daar allerlei plaasdiere wei. Maar hoekom tree die beeste ewe skielik snaaks op? Amper asof hulle zombies is ... Hoe gaan Adelie en Riley uit die penarie kom?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Felicia Snyman-du Toit is gebore in die industriële dorp, Springs, en bly op die oomblik in Pretoria. Sy is 'n Romanza-skrywer en die Adelie en Riley-reeks is haar debuutreeks as kinderboekskrywer. Felicia is lief vir tee en Boston Terrier-honde.