7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Vroeg in die dertigerjare van die vorige eeu is Faan en Ben sekerlik die hubaarste identiese tweeling in die ou Suidwes. Maar dit is blykbaar net hulle skoonsusters wat daarvan bewus is en hulle so gou en so goed as moontlik getroud wil kry. Eers moet Ben hom teen hierdie aanslae verweer toe Karlien op die toneel verskyn. En dit terwyl Karlien eintlik net 'n verlore kleindogter is wat in hierdie omgewing kom soek het na die oupa wat sy nooit geken het nie. Al wat vir Ben nogal hinderlik is, is die Duitser wat op haar spoor is. Teen die tyd dat Ben en Karlien se sake uitgesorteer is, het Hanna…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.07MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Vroeg in die dertigerjare van die vorige eeu is Faan en Ben sekerlik die hubaarste identiese tweeling in die ou Suidwes. Maar dit is blykbaar net hulle skoonsusters wat daarvan bewus is en hulle so gou en so goed as moontlik getroud wil kry. Eers moet Ben hom teen hierdie aanslae verweer toe Karlien op die toneel verskyn. En dit terwyl Karlien eintlik net 'n verlore kleindogter is wat in hierdie omgewing kom soek het na die oupa wat sy nooit geken het nie. Al wat vir Ben nogal hinderlik is, is die Duitser wat op haar spoor is. Teen die tyd dat Ben en Karlien se sake uitgesorteer is, het Hanna reeds op 'n naburige plaas ingetrek, haar erfplaas. As sy nie haar eiendom teen haar listige stiefbroer moet verdedig nie, is dit teen die mans in die omgewing se mening dat 'n vrou haar eers moet bewys voor sy kan boer. Tot Faan op die toneel verskyn ... Sarah du Pisanie is reeds dekades lank 'n geliefde en bekende naam op Afrikaanslesers se boekrakke. Sy woon op Olifantshoek in die Kalahari en die land en sy verhale is steeds in haar bloed.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Sarah du Pisanie het die grootste deel van haar lewe in die ou Suidwes, nou Namibië, gewoon. In 1997 het sy daar afgetree. Dié land is in haar bloed, en sy skryf graag liefdesverhale met die ou Suidwes as agtergrond. Haar eerste romanse, Jakkalswater, het in 1981 verskyn. Sy en haar man, Johan, het hulle vyftigste troudagherdenking in Desember 2008 gevier. Die liefde, glo sy, oorwin inderdaad alles en is die mens se grootste anker. Haar drie kinders en sewe kleinkinders is haar groot vreugde. Haar eerste agterkleinkind is op 25 Januarie 2010 gebore. Johan en Sarah woon deesdae op Olifantshoek in die Kalahari.