Sie sind bereits eingeloggt. Klicken Sie auf 2. tolino select Abo, um fortzufahren.
Bitte loggen Sie sich zunächst in Ihr Kundenkonto ein oder registrieren Sie sich bei bücher.de, um das eBook-Abo tolino select nutzen zu können.
In Die ou met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, België, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi's, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, 'n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat…mehr
In Die ou met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, België, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi's, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, 'n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verhoë gegooi wil hê en 'n stewige tannie wat met 'n krieketkolf op hom afstorm. Parow beantwoord ook taai vrae wat al deur meisies en vroue aan hom gevra is, soos: Is dit waar wat hulle sê van 'n man met 'n lang pet? En: Hoe kry jy dit reg om jou snor so te hou dat girls dit onweerstaanbaar vind? Hy vertel die stories agter sy gewildste songs en draai nie doekies om oor wat hy van 'n klomp goed dink nie, soos die 'ou' Afrikaans en die 'nuwe' Afrikaans, die lewe in Suid-Afrika en wat dit regtig beteken om 'n rapper te wees.Die boek bevat ook die lirieke van baie van sy treffers en talle foto's wat nog nooit voorheen gesien is nie.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.
Die Herstellerinformationen sind derzeit nicht verfügbar.
Autorenporträt
Jack Parow is bekend vir treffers soos 'Cooler as ekke', 'Dans dans dans', 'Hos tokolosh', 'Die vraagstuk', 'Tussen stasies', 'I Miss', 'Byellville', 'Hard partytjie hou' en 'Bloubek'. Hy het al drie albums uitgereik: Jack Parow (2010), Eksie ou (2011) en Nag van die lang pette (2014), wat platinumstatus verwerf het vir verkope van meer as 'n miljoen. In 2013 is sy DVD Welcome to Parowdise uitgereik en daar is al rondom 7 miljoen keer na sy video's op YouTube gekyk.
Es gelten unsere Allgemeinen Geschäftsbedingungen: www.buecher.de/agb
Impressum
www.buecher.de ist ein Internetauftritt der buecher.de internetstores GmbH
Geschäftsführung: Monica Sawhney | Roland Kölbl | Günter Hilger
Sitz der Gesellschaft: Batheyer Straße 115 - 117, 58099 Hagen
Postanschrift: Bürgermeister-Wegele-Str. 12, 86167 Augsburg
Amtsgericht Hagen HRB 13257
Steuernummer: 321/5800/1497
USt-IdNr: DE450055826