11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
Als Download kaufen
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
Jetzt verschenken
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke watbeginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jonglesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelikeillustrasies. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagseavonture. Titels beskikbaar in Vlak 1 boekpak: Leer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie (Skooluitgawe) Leer my lees…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 114.14MB
Produktbeschreibung
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke watbeginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jonglesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelikeillustrasies. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagseavonture. Titels beskikbaar in Vlak 1 boekpak: Leer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 2: Tippie en die hen (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 3: Tippie se jas (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 6: Tippie en die kam (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 8: Tippie en die by (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1) 9: Tippie en die vis (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak1)10: Tippie en die bul (Skooluitgawe)


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES /LEARN TO READ-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.