1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

In die ou Kaap moet Sidonie alleen oorbegin. Danksy Aubin. Hy het haar familie verraai, maar alles wat 'n man en vrou na mekaar toe aantrek bestaan tussen hulle. Sy bewaak haar hart, maar haar liefde vir Aubin hou aan groei. BONUSKORTVERHAAL! Haar Valentynsgeskenk Bets Smith Dit is die dag voor Valentynsdag. Mandie het nie eens tyd om haar hare te kam nie, wat nog te sê, om haar te bekommer oor waarom James, haar man van meer as 'n dekade, nie meer aandag aan haar skenk nie. Sy het veral nie tyd of lus om te wonder of James se vergeetagtigheid twee lang bene en 'n sexy lyf het nie.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.33MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
In die ou Kaap moet Sidonie alleen oorbegin. Danksy Aubin. Hy het haar familie verraai, maar alles wat 'n man en vrou na mekaar toe aantrek bestaan tussen hulle. Sy bewaak haar hart, maar haar liefde vir Aubin hou aan groei. BONUSKORTVERHAAL! Haar Valentynsgeskenk Bets Smith Dit is die dag voor Valentynsdag. Mandie het nie eens tyd om haar hare te kam nie, wat nog te sê, om haar te bekommer oor waarom James, haar man van meer as 'n dekade, nie meer aandag aan haar skenk nie. Sy het veral nie tyd of lus om te wonder of James se vergeetagtigheid twee lang bene en 'n sexy lyf het nie. BONUSKORTVERHAAL! Lokteks: Haar Valentynsgeskenk Bets Smith Dit is die dag voor Valentynsdag. Mandie het nie eens tyd om haar hare te kam nie, wat nog te sê, om haar te bekommer oor waarom James, haar man van meer as 'n dekade, nie meer aandag aan haar skenk nie. Sy het veral nie tyd of lus om te wonder of James se vergeetagtigheid twee lang bene en 'n sexy lyf het nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Madelein Stoltz is van baie kleins af lief vir boeke en lees. Sy is in Despatch gebore en het in Port Elizabeth gebly voor haar gesin na Pretoria verhuis het, waar hulle nou al tien jaar woon. Sy het twee seuns en ¿ pragtige skoondogter vir wie sy baie lief is en haar eerste kleinkind, Mia, se verwagte geboortedatum is in Augustus 2015. Sy is lief vir die see, om die soutreuk in te asem en net in die vlak branders te loop. Haar man van dertig jaar bederf haar soms met ¿ kaggelvuur op ¿ koue wintersaand en ¿ koppie tee as sy hard genoeg skimp.