Intussentyd, het Doris Michael vir Ann gehuur om haar broer Glyn op te spoor, 'n man wat sy vir twee jaar glad nie gesien het nie. Wat het met Glyn gebeur? En watse sleutelrol het hy gespeel wat die uitkoms van die oorlog sou bepaal?
Terwyl Ann na antwoorde soek, besef sy dat al was die oorlog verby, die ware geveg het maar slegs begin. Die geveg om die vrede te wen.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.