4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.03.25
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.03.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.03.25
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.03.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln

Unser Service für Vorbesteller - Ihr Vorteil ohne Risiko:
Sollten wir den Preis dieses Artikels vor dem Erscheinungsdatum senken, werden wir Ihnen den Artikel bei der Auslieferung automatisch zum günstigeren Preis berechnen.
  • Format: ePub

"G'n mens kan so verkeerd verjaar nie!" roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem - die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar eie verjaarsdag. Toe sy dit vinnig wil vier, eindig die verjaarsdag in 'n GROOT ramp. Niemand het geweet suurlemoentert kan so SUUR wees nie. Ouma Mollie se vingers en tone krul sommer in vuisies. Ouma Mollie besluit sy moet weer verjaar - sommer môre! Maar…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 11.78MB
Produktbeschreibung
"G'n mens kan so verkeerd verjaar nie!" roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem - die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar eie verjaarsdag. Toe sy dit vinnig wil vier, eindig die verjaarsdag in 'n GROOT ramp. Niemand het geweet suurlemoentert kan so SUUR wees nie. Ouma Mollie se vingers en tone krul sommer in vuisies. Ouma Mollie besluit sy moet weer verjaar - sommer môre! Maar o genade, Ouma Mollie se TWEEDE verjaarsdag loop ook nie volgens plan nie. Gaan Ouma Mollie dit regkry om uiteindelik REG te verjaar? En wat het dit te doen met 'n walvis se oog? En seepborrels? En 'n waterwurm? Nee, wag, lees maar self hoe Ouma Mollie die grootste partytjie ooit hou. VEELS GELUK, OUMA! "No one can have such a disastrous birthday!" exclaims Ouma Mollie. Her name is Mollewania Mollewiekus Nightingale. But you can just call her Ouma Mollie - the biggest troublemaker in Seahorse Bay. Luckily, Nina usually keeps her granny out of trouble. Today, however, is not one of those days. Ouma Mollie completely forgets her own birthday. When she tries to celebrate it quickly, the birthday ends in a BIG disaster. No one knew lemon tart could be so SOUR. Granny Mollie's fingers and toes curl up into little fists. Ouma Mollie decides she must have another birthday - tomorrow! But oh dear, Ouma Mollie's SECOND birthday doesn't go according to plan either. Will Ouma Mollie manage to finally have a PROPER birthday? And what does it have to do with a whale's eye? And soap bubbles? And a water worm? No, wait, read for yourself how Ouma Mollie throws the biggest party ever. HAPPY BIRTHDAY, OUMA!


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Hy het ook al 'n rits ATKV-Woord-veertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë. Dié boek ontvang ook 'n ATKV-Woordveertjie toekenning (2019) en word met die Scheepers-prys vir jeuglektuur (2022) bekroon.