2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: PDF

Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto's en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.

Produktbeschreibung

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
David Allan is kurator van voels by Durban se Natuurlewe-museum en die skrywer van A Photographic Guide to Birds of Prey of Southern Africa.