5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Hul liefde hou soet beloftes in ...Benjamin Streiger word onverwags voog vir sy oorlede broer se drie kinders. Kinders is nie deel van sy onmiddellike planne nie en hy sukkel om hom met sy veranderde omstandighede te versoen. Lezanne Foster bevind haar as rykmansdogter ná die skielike afterwe van haar pa platsak en sonder heenkome. Sy vlug na die plattelandse dorpie, Vergesig om'n nuwe lewe te begin. Met geen opleiding of ondervinding is werk baie skaars en sy beland noodgedwonge in die Steiger-huishouding waar sy as au pair vir die aantreklike Benjamin werk.Saam is die twee nou…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.55MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Hul liefde hou soet beloftes in ...Benjamin Streiger word onverwags voog vir sy oorlede broer se drie kinders. Kinders is nie deel van sy onmiddellike planne nie en hy sukkel om hom met sy veranderde omstandighede te versoen. Lezanne Foster bevind haar as rykmansdogter ná die skielike afterwe van haar pa platsak en sonder heenkome. Sy vlug na die plattelandse dorpie, Vergesig om'n nuwe lewe te begin. Met geen opleiding of ondervinding is werk baie skaars en sy beland noodgedwonge in die Steiger-huishouding waar sy as au pair vir die aantreklike Benjamin werk.Saam is die twee nou verantwoordelik vir die versorging van die drie kinders. Omdat Lezanne verstaan wat dit beteken om'n ouer te verloor tree sy uiters beskermend teenoor die kinders op tot Benjamin se argwaan én heimlike vermaak. Dit raak toenemend moeilik om elke dag in Benjamin se aantreklike gesig te kyk en nie tot hom aangetrokke te voel nie. Boonop ondergaan Benjamin sy eie persoonlikheidsverandering. Van nors en ontoeganklike man tot'n man wat terg en uiters sjarmant kan wees.Net toe Lezanne dink dat sy nooit weer haar verlede in die oë hoef te kyk nie daag haar eksverloofde, Pieter Cronjé, op. Hy lig haar in dat al haar finansiële probleme opgelos is. Sy kan terugkeer na haar lewe van gemak en rykdom.Sy vertel Benjamin, maar hy wend geen poging aan om haar te keer nie. Al afleiding wat sy kan maak is dat sy nie belangrik genoeg is om voor te baklei nie.Benjamin volg haar egter later Johannesburg toe en hulle versoen.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.