5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Annika is mal oor speurverhale en raaisels en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Op 'n klasuitstappe na die museum ontdek Annika 'n geheimsinnige veer. Is dit dalk 'n belangrike leidraad? Het dit iets te doen met die opgestopte voël wat 'n jaar gelede spoorloos uit die museum verdwyn het? Annika besluit om ondersoek in te stel ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.57MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Annika is mal oor speurverhale en raaisels en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Op 'n klasuitstappe na die museum ontdek Annika 'n geheimsinnige veer. Is dit dalk 'n belangrike leidraad? Het dit iets te doen met die opgestopte voël wat 'n jaar gelede spoorloos uit die museum verdwyn het? Annika besluit om ondersoek in te stel ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elmarie Botes woon tans saam met haar gesin in Swede. Sy is 'n proefleser, redigeerder, keurder, vertaler en skrywer. Elmarie het in 2007 die ATKV-Kinderboektoekenning ontvang vir haar boek Jabulani die Olifant.