4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Trompie weet sommer hy het baie sleg in die wiskundetoets gevaar en maak hom reg vir swaar straf. Om alles te kroon vang hy dan iets in die personeelkamer aan wat hom in verdere moeilikheid laat beland. Teen die einde van die skooldag het hy soveel uitskryfwerk dat sy bendelede hom moet help, maar hulle wil natuurlik eerder in die kloof gaan swem. Ons held kry homself baie jammer. Kwaggaberg is in rep en roer wanneer tonele vir 'n Afrikaanse film in die dorp geskiet word. Dawie hoop hy gaan die hoof kinderrol kry aangesien hy al soveel boeke oor toneelspeel gelees het en presies weet hoe 'n…mehr

Produktbeschreibung
Trompie weet sommer hy het baie sleg in die wiskundetoets gevaar en maak hom reg vir swaar straf. Om alles te kroon vang hy dan iets in die personeelkamer aan wat hom in verdere moeilikheid laat beland. Teen die einde van die skooldag het hy soveel uitskryfwerk dat sy bendelede hom moet help, maar hulle wil natuurlik eerder in die kloof gaan swem. Ons held kry homself baie jammer. Kwaggaberg is in rep en roer wanneer tonele vir 'n Afrikaanse film in die dorp geskiet word. Dawie hoop hy gaan die hoof kinderrol kry aangesien hy al soveel boeke oor toneelspeel gelees het en presies weet hoe 'n akteur moet loop en praat. Hy daag Trompie-hulle uit om ook vir 'n oudisie te gaan sodat hy kan lag vir hoe hulle gekke van hulself maak, maar dan boemerang sy plan op hom. Die regisseur gee die sproetgesig Trompie wat so traak-my-nie-agtig is een kyk en weet sommer dadelik hy kan van hom 'n ster maak. Maar sal die niksvermoedende filmspan al Trompie en sy beroemde en berugte Boksombende se kattekwaad oorleef?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.