6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Die verhaal van Lize Bergen, 'n Suid-Afrikaanse meisie wat vanweë siekte 'n lang tyd in 'n sanatorium in Europa deurbring en liefde vind in die proses om haar met haar siektetoestand te versoen. 'n Besonderse liefdesdrama wat veel dieper as die oppervlak gaan.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.89MB
Produktbeschreibung
Die verhaal van Lize Bergen, 'n Suid-Afrikaanse meisie wat vanweë siekte 'n lang tyd in 'n sanatorium in Europa deurbring en liefde vind in die proses om haar met haar siektetoestand te versoen. 'n Besonderse liefdesdrama wat veel dieper as die oppervlak gaan.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Eleanor Baker was 'n bekende en gewilde romanskrywer. Haar eerste roman is in 1972 gepubliseer, maar dis met Weerkaatsings, 1984, dat sy werklik aandag getrek het. Dit het 'n FAK toekenning ontvang en is ook in Brittanje, Swede en Israel uitgegee. Haar roman, Verbeelde werklikheid, is o.m. 'n tour de force genoem en haar roman oor die Anglo-Boereoorlog, Groot duiwels dood, is ook in Nederlands vertaal. Haar jongste roman, 'n Ou begin, het in 2001 verskyn. Baker word beskou as "een van die voorste Afrikaanse vroueskrywers" (Dorothea van Zyl) en "'n meesterverteller" (Elize Botha). Hierdie is Eleanor Baker se laaste roman. Sy is op 1 Julie 2002 in die ouderdom van 57 jaar oorlede.