10,49 €
10,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
10,49 €
10,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
10,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Die inhoud van die boek is nie filosofies van aard nie, maar feitelik. Daar word uitwysings van Bybelteks gemaak wat met relevante geskiedenis en wetenskaplike kennis aangevul word.
Die belangrikste deurlopende tema van die boek is die Goddelikheid van die Here Jesus wat aantoon dat die Profetiese rede die koms van God se koninkryk is. Dit word voorspel met 'n anomalie van datums, wat 'n onbetwisbare bewys van Sy beheer oor alles is. Dit bevestig die teken van die Seun van die Mens as die vulkaniese winter van 536 nC. Daarmee is die era van Sy heerskappy deur aktiewe teenwoordigheid…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.37MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die inhoud van die boek is nie filosofies van aard nie, maar feitelik. Daar word uitwysings van Bybelteks gemaak wat met relevante geskiedenis en wetenskaplike kennis aangevul word.

Die belangrikste deurlopende tema van die boek is die Goddelikheid van die Here Jesus wat aantoon dat die Profetiese rede die koms van God se koninkryk is. Dit word voorspel met 'n anomalie van datums, wat 'n onbetwisbare bewys van Sy beheer oor alles is. Dit bevestig die teken van die Seun van die Mens as die vulkaniese winter van 536 nC. Daarmee is die era van Sy heerskappy deur aktiewe teenwoordigheid ("parousia") ingelei.

Die tweede deurlopende tema is die Wet van Moses wat die sleutel tot die Ou Testament is. Die Egiptiese monoteïsme is 'n aanduiding van die oorspronklike Wet.

Die derde deurlopende tema, God is Gees, is die Here se uitklaring aan die vrou by die put in Samaria. Hy is op 'n onsigbare wyse betrokke, soos die herstel van Judea vir Christus se koms volgens Daniël se profesieë, asook die Profetiese rede se vervulling. Sy onsigbare invloed geld ook vir die evolusie van die heelal, aarde, biologiese lewe, samelewing en ontwikkeling van godsdiens. God is Gees en skep alles deur natuurlike ontwikkeling.

God kan nie wetenskaplik bewys word nie, maar Christus het vir moderne gelowiges tekens gegee wat aan Sy geboorte en opstanding gekoppel is. Uit 'n wetenskaplike oogpunt is dit net so onmoontlik soos vir 'n afgestorwe mens om weer lewendig te word. Anders as die opstanding egter, is dit herkenbaar vir almal, onbetwisbaar en onveranderbaar.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.