Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wêrelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voëlvry-verklaarde, pes van die regering, reus ¿ deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.
Bitte wählen Sie Ihr Anliegen aus.
Rechnungen
Retourenschein anfordern
Bestellstatus
Storno