11,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
payback
6 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

In 1 Korintiërs hoofstuk 13 word die voorbeeld van 'geestelike liefde' uitgebeeld. Dit vertel vir ons omtrent God se liefde wie Sy enigste gebore Seun gestuur het, om ons wie bestem was om as gevolg van ons sondes te sterf, te kom red, en die Here se liefde wie ons so liefgehad het, dat Hy al Sy hemelse glorie prysgegee het, en aan die kruis gesterf het. Indien ons ook die liefde van God aan die baie sterwende siele in die wêreld wil oorlewer, moet ons hierdie geestelike liefde besef en dit beoefen. "Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar…mehr

Produktbeschreibung
In 1 Korintiërs hoofstuk 13 word die voorbeeld van 'geestelike liefde' uitgebeeld. Dit vertel vir ons omtrent God se liefde wie Sy enigste gebore Seun gestuur het, om ons wie bestem was om as gevolg van ons sondes te sterf, te kom red, en die Here se liefde wie ons so liefgehad het, dat Hy al Sy hemelse glorie prysgegee het, en aan die kruis gesterf het. Indien ons ook die liefde van God aan die baie sterwende siele in die wêreld wil oorlewer, moet ons hierdie geestelike liefde besef en dit beoefen. "Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is" (Johannes 13:34-35).
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.