17,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
payback
9 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Oupa, dis Donker - Francois P. Stemmet Giel Woest, 'n voormalige skoolhoof, het sy pos verloor. Hy woon nou by sy dogter Petro en haar gesin. Petro se dogter, Christelle, is twaalf jaar oud en sukkel met dwelms. Wanneer haar pa haar sakgeld afsny, betaal sy met seks vir haar dwelms. Haar oupa weet hiervan, maar Petro doen niks daaraan nie. Tydens 'n vakansie aan die Suidkus, betrap Giel sy kleindogter terwyl sy seks het met haar dwelmsverskaffer. Die man ontsnap, en Christelle beskuldig Giel van verkragting. Hy beland in die tronk, en sy kinders verwerp hom. Nadat hy vrygelaat word, verdwyn…mehr

Produktbeschreibung
Oupa, dis Donker - Francois P. Stemmet Giel Woest, 'n voormalige skoolhoof, het sy pos verloor. Hy woon nou by sy dogter Petro en haar gesin. Petro se dogter, Christelle, is twaalf jaar oud en sukkel met dwelms. Wanneer haar pa haar sakgeld afsny, betaal sy met seks vir haar dwelms. Haar oupa weet hiervan, maar Petro doen niks daaraan nie. Tydens 'n vakansie aan die Suidkus, betrap Giel sy kleindogter terwyl sy seks het met haar dwelmsverskaffer. Die man ontsnap, en Christelle beskuldig Giel van verkragting. Hy beland in die tronk, en sy kinders verwerp hom. Nadat hy vrygelaat word, verdwyn Giel na die kus van Port St Johns, waar hy in die bosse bly. Op 'n dag red hy 'n tienjarige meisie, Inge, uit die see. Haar ouers het in 'n seiljag-ongeluk gesterf, en sy is alleen. Giel dokter haar self gesond en sy raak lief vir hom. Intussen besluit Petro om haar pa op te spoor, omdat sy vermoed dat Christelle nie die waarheid in die hofsaak gesê het nie. Christelle ontvang berading, maar herstel nie. Petro vind uiteindelik Giel, wat niks van sy familie wil weet nie. Gaan die familie oot weer herenig word? Sal die verlede lei tot vergifnis? >En Inge? Wat gaan van hierdie jong meisie word?
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.