O Leser so spesiaal! Daar in 'n hoekie sit jy miskien vandag, jou moed gebreek, en jou toestand benard. Traandruppels klewerig oor jou wange, jy voel verward, worstelend, soekend, uitroepend, jy't 'n gebroke hart! Daar's onsekerhede wat jou menswees baie pla!- Onverwagte siektes, moord, skielike dood, daar's menige vrae. Mag poëtiese woorde en digterlike sinne vir jou hart se kreet- 'n hemelse vertroosting bring, om te ontspan en lag, in lief en leed! Lees Jesaja 43 ('n vertroosting)! En mag die korreltjie silika in 'n juweel van kwarts ontvou! Wense uit my hart vir jou! Johanita
Bitte wählen Sie Ihr Anliegen aus.
Rechnungen
Retourenschein anfordern
Bestellstatus
Storno







