18,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
payback
9 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat... Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na ¿ geïsoleerde eiland ontbloot ¿ misterieuse 1920s okkult, geheime gange en gerugte van goue skatte. Die Aquarian Foundation se misterieuse geheime is verlore in die sand van tyd, maar ¿ onheilspellende misdaad lê diep onder in die water. Kat ontbloot ¿ afgryslike waarheid wat een moordenaar ten alle koste sal beskerm. Om die geheim bloot te lê, sal die moordenaar weer laat toeslaan en net sý kan die moordenaar keer. As sy gelukkig is, sal sy met haar lewe ontsnap, maar het haar geluk…mehr

Produktbeschreibung
Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat... Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na ¿ geïsoleerde eiland ontbloot ¿ misterieuse 1920s okkult, geheime gange en gerugte van goue skatte. Die Aquarian Foundation se misterieuse geheime is verlore in die sand van tyd, maar ¿ onheilspellende misdaad lê diep onder in die water. Kat ontbloot ¿ afgryslike waarheid wat een moordenaar ten alle koste sal beskerm. Om die geheim bloot te lê, sal die moordenaar weer laat toeslaan en net sý kan die moordenaar keer. As sy gelukkig is, sal sy met haar lewe ontsnap, maar het haar geluk reeds uitgehardloop? ¿ Meesleurende psigologiese riller wat jy met die ligte aan sal wil lees!
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Autorenporträt
Colleen Cross is die skrywer van drie topverkoper-misdaadreekse. Haar jongste reeks, die Hekse van Westwick is 'n ligte, paranormale misdaadreeks wat afspeel in 'n klein dorpie met die naam Westwick Corners, amper 'n spookdorpie waar daar nooit iets gebeur nie... behalwe wanneer die hekse betrokke raak! Haar tweede, gewilde misdaadreeks het Katerina Carter, 'n straatwys, forensiese boekhouer en bedrogspeurder as hoofkarakter. Sy doen altyd die regte ding, hoewel haar onortodokse metodes die hare 'n bietjie laat rys en die hart amper tot stilstand bring.Colleen skryf ook niefiksie oor witboordjie-misdaad. Anatomy of a ponzi: scams past and present ontbloot die grootste ponzi-skemas van alle tye en beskryf hoe die skuldiges met hul misdaad wegkom. Sy voorspel die presiese tyd en plek van die blootlegging van die grootste ponzi-skema ooit - en dit is binnekort!Besoek haar webblad by www.colleencross.com en teken in om kennisgewings van nuwe vrystellings en spesiale aanbiedinge te ontvang.