17,99 €
inkl. MwSt.
Versandkostenfrei*
Versandfertig in 1-2 Wochen
payback
9 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

¿¿¿¿¿¿¿ Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... 'n Katerina Carter-misdaadroman Bedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat kliënte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knieë moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld. Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwene finansiële bestuurder en 'n groot…mehr

Produktbeschreibung
¿¿¿¿¿¿¿ Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... 'n Katerina Carter-misdaadroman Bedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat kliënte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knieë moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld. Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwene finansiële bestuurder en 'n groot bedrag verduisterde geld op te spoor, is sy baie gretig om die werk te aanvaar. Rampsalige armoede is goeie motivering om moeilike sake aan te vat, maar haar opwinding verander gou in angs toe twee werknemers van die maatskappy brutaal vermoor word. Kat besef dat die ondersoek dalk gevaarliker is as wat sy verwag het. En asof dinge nie ingewikkeld genoeg is nie, ontdek sy 'n sinistere skakel tussen Liberty, bloeddiamante en georganiseerde misdaad. Sy moet net bewyse kry en uit die moordenaars se pad bly om die ware misdadigers aan die kaak te stel. Met die hulp van haar vriende en 'n eksentrieke oom, moet Kat bontstaan of haar eerste saak is moontlik ook haar laaste...
Autorenporträt
Colleen Cross writes three bestselling mystery/thriller series. Her latest, the Westwick Witches Cozy Mystery series, is a paranormal cozy mystery set in tiny Westwick Corners, an almost-ghost town where nothing ever happens ...except when the witches get involved! Her two popular mystery/thriller/crime series feature Katerina Carter, a forensic accountant and fraud investigator with street smarts. She always does the right thing, though her unorthodox methods are a little hair-raising and heart stopping.Colleen also writes white collar crime nonfiction. Anatomy of a Ponzi: Scams Past and Present exposes the biggest Ponzi schemers of all time and how they get away with their crimes. She predicts the exact time and place the biggest Ponzi scheme ever will be exposed, and it will be soon!