13,99 €
inkl. MwSt.
Versandkostenfrei*
Versandfertig in 1-2 Wochen
payback
7 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Transformasie van Eienskappe: 'n 40-Daagse Reis van Doelloosheid tot Doelgerigte Lewe in geregtigheid deur Jesus Christus. Groei in vervulling van die gees, Geloof te versterk, en Karakter te Ontwikkel deur Sy Pad te loop. Hierdie reis nooi jou uit om 'n staat van verwarring en doelloosheid agter te laat en lei jou na 'n lewe gevul met doelgerigdheid en geregtigheid. Deur daaglikse verryking, gebede, en aksieplanne wat geïnspireerd is deur Jesus se leringe, sal jy 'n dieper geloof kweek, deur persoonlike groei verryk word, en jou karakter verfyn. Sluit aan by hierdie transformerende reis en…mehr

Produktbeschreibung
Transformasie van Eienskappe: 'n 40-Daagse Reis van Doelloosheid tot Doelgerigte Lewe in geregtigheid deur Jesus Christus. Groei in vervulling van die gees, Geloof te versterk, en Karakter te Ontwikkel deur Sy Pad te loop. Hierdie reis nooi jou uit om 'n staat van verwarring en doelloosheid agter te laat en lei jou na 'n lewe gevul met doelgerigdheid en geregtigheid. Deur daaglikse verryking, gebede, en aksieplanne wat geïnspireerd is deur Jesus se leringe, sal jy 'n dieper geloof kweek, deur persoonlike groei verryk word, en jou karakter verfyn. Sluit aan by hierdie transformerende reis en aanskou die diepgaande impak van 'n lewe wat gefokus is op Christus.
Autorenporträt
Christha Barnard is gebore en opgegroei in Bethlehem in die Vrystaat, Suid Afrika. Op die ouderdom van vyf jaar is sy gedoop met die Heilige Gees en spreek in tale, waar die Here haar geroep het as 'n profeet vir die nasies. Sy het haar rug op God gedraai en die wêreld gaan dien. Sy het teruggedraai na die Here nadat die bose haar lewe vernietig het. Baie vroue het is in haar bediening bevry en genees deur die Heilige gees van geestelike bindinge en demone. Sy is die outeur van 3 boeke. Skryf inspirerende liede uit die Woord. Sy het 'n Bachelours Degre in Prophetic Ministry. Geordineer by School of Fire. Christha hou van bergklim, motorfiets ry, perdry en scuba duik. Hoog op in die berge en laag in die see waar sy God se skepping ervaar en beleef.