1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Alex Rosita OberholsterAlex is 'n vragmotorbestuurder. Sy glo in langpadliefde maar haar baas (wat haar knieë lam maak) maak dat haar hart die hasepad wil kies. Sy kies koers weg van hom af - maar die hart wil hê wat die hart wil hê. BONUSKORTVERHAAL! Ik hou van je Lisa Immelman (debuut)Joanie en haar beste vriendin gaan skool gee in Japan om van die vorige jaar se drama te vergeet in die land van kersiebloeisels. Hulle ontmoet die onmoontlik aantreklike Nederlander - Jesse - en dinge raak skielik baie ingewikkeld.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.32MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Alex Rosita OberholsterAlex is 'n vragmotorbestuurder. Sy glo in langpadliefde maar haar baas (wat haar knieë lam maak) maak dat haar hart die hasepad wil kies. Sy kies koers weg van hom af - maar die hart wil hê wat die hart wil hê. BONUSKORTVERHAAL! Ik hou van je Lisa Immelman (debuut)Joanie en haar beste vriendin gaan skool gee in Japan om van die vorige jaar se drama te vergeet in die land van kersiebloeisels. Hulle ontmoet die onmoontlik aantreklike Nederlander - Jesse - en dinge raak skielik baie ingewikkeld.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Naas haar skryfwerk, is Rosita Oberholster ook baie lief vir skilder. Solank sy kan wegraak in haar wêreld van woorde en kuns is sy op haar gelukkigste. Sy het reeds vyf Romanzas op haar kerfstok en het die ATKV-Woordveertjieprys vir Romanses in 2017 met Troue in 'n towerbos gewen.