3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Die blonde reus wat Pixie se hart binne dae verower, is toe nie so 'n vreemdeling nie. En dit is juis waar die knoop lê. Toe hulle klein was, het daar 'n vete tussen sy en haar ouers ontstaan wat die twee gesinne uitmekaar gedryf het. Nie eens Pixie en die man van haar hart se liefde kan iets verander aan hierdie donker ding tussen hulle ouers nie. Daar is geen ander uitweg nie, hulle moet vergeet van 'n toekoms saam, hoe skrynend seer dit ook al is. Maar as twee mense mekaar liefhet, dryf hulle telkens terug na mekaar toe, tot in daardie kringetjie waar daar net vir twee mense plek is.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.3MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die blonde reus wat Pixie se hart binne dae verower, is toe nie so 'n vreemdeling nie. En dit is juis waar die knoop lê. Toe hulle klein was, het daar 'n vete tussen sy en haar ouers ontstaan wat die twee gesinne uitmekaar gedryf het. Nie eens Pixie en die man van haar hart se liefde kan iets verander aan hierdie donker ding tussen hulle ouers nie. Daar is geen ander uitweg nie, hulle moet vergeet van 'n toekoms saam, hoe skrynend seer dit ook al is. Maar as twee mense mekaar liefhet, dryf hulle telkens terug na mekaar toe, tot in daardie kringetjie waar daar net vir twee mense plek is.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Salomé Schutte het haar loopbaan as joernalis by 'n dagblad begin, waarna sy in die korporatiewe bedryf gewerk het. Sedert die geboorte van haar twee dogters, Somien en Klarine, werk sy deeltyds aan publikasies vir die landboubedryf. Sy en haar man, Gerhard, woon in die rustige Moot-omgewing in Pretoria. Hulle hou graag vakansie aan die Wildekus.