3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Corneli is hoogs in haar skik met haar nuwe pos as hoof van openbare betrekkinge by die sakereus Kritzingers. Aan planne om die plek se voorkoms en beeld reg te ruk ontbreek dit haar nie. Net om te hoor die besturende direkteur het vir haar heeltemal 'n ander taak: Sy moet die erfgenaam onder hande neem en van dié "agterlike" boer 'n verfynde en waardige opvolger maak. Waarheen sy ook al die aantreklike blouoogboer neem of dit 'n dansles of 'n wynproelesing is die man minag alles wat na klas en kultuur lyk. En haar gevoelens vir hom wat by die dag toeneem, was glad nie deel van die opdrag nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.47MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Corneli is hoogs in haar skik met haar nuwe pos as hoof van openbare betrekkinge by die sakereus Kritzingers. Aan planne om die plek se voorkoms en beeld reg te ruk ontbreek dit haar nie. Net om te hoor die besturende direkteur het vir haar heeltemal 'n ander taak: Sy moet die erfgenaam onder hande neem en van dié "agterlike" boer 'n verfynde en waardige opvolger maak. Waarheen sy ook al die aantreklike blouoogboer neem of dit 'n dansles of 'n wynproelesing is die man minag alles wat na klas en kultuur lyk. En haar gevoelens vir hom wat by die dag toeneem, was glad nie deel van die opdrag nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Skryf was nog altyd 'n deel van Madelie Human se lewe, maar sy het eers op vyftig ernstig begin skryf. 'n Vriendin het haar uitgedaag om fiksie te skryf, en romanse was die logiese keuse omdat dit haar gunstelinggenre is om te lees. In 2008 publiseer LAPA haar eerste Romanza en dit wen 'n Woordveertjie. Madelie is nou 'n gevestigde skrywer met meer as dertig Romanzas op haar kerfstok.