3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Zoë Davel besluit om nooit weer voor die kansel te staan nie nie as strooimeisie nie en beslis ook nie as bruid nie, al stuur die hoogs aantreklike Meyer Malan haar hart heeltemal in 'n aweregse wentelbaan. Toe sy boonop uitvind waar haar biologiese pa by Meyer se familie-opset inpas, glo sy sy speel met vuur en verbreek alle bande met hom. Maar dinge is selde wat dit op die oog af lyk, en toe Zoë agter die kap van die byl kom en die familie haar met ope arms en harte verwelkom, weet sy dat sy sowaar weer voor die kansel gaan staan hierdie keer heel gewillig as Meyer se bruid.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.59MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Zoë Davel besluit om nooit weer voor die kansel te staan nie nie as strooimeisie nie en beslis ook nie as bruid nie, al stuur die hoogs aantreklike Meyer Malan haar hart heeltemal in 'n aweregse wentelbaan. Toe sy boonop uitvind waar haar biologiese pa by Meyer se familie-opset inpas, glo sy sy speel met vuur en verbreek alle bande met hom. Maar dinge is selde wat dit op die oog af lyk, en toe Zoë agter die kap van die byl kom en die familie haar met ope arms en harte verwelkom, weet sy dat sy sowaar weer voor die kansel gaan staan hierdie keer heel gewillig as Meyer se bruid.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Madelie het uit die onderwys getree om iets te doen wat haar vreugde verskaf om liefdesverhale te skryf. Sy woon tans in die Bosveld waar sy en haar man hul eie liefdesverhaal uitleef.