10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir Liefdesromans. Die Tweede Wêreldoorlog verdeel die wêreld, dit skeur gesinne uitmekaar. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine - jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op 'n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word. Wanneer 'n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas 'n klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in haar 'n geesgenoot . . .

Produktbeschreibung

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Irma Joubert het in die Bosveld grootgeword en aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy het twee losstaande romans, 'n bundel kortverhale en drie trilogieë die lig laat sien. Anderkant Pontenilo het die ATKV-Woordveertjie vir Liefdesromans gewen. Vertalings van haar werk is in Nederland, Duitsland en Amerika uitgegee. Sy woon in die Paarl.