4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Op skool was Christelle die lelike eendjie, en nes al die ander meisies dolverlief op Daniël Malan: hoofseun, rugbykaptein, hartebreker. Dis hý wat haar die bynaam Einstein gegee het, omdat sy so goed was met wetenskap. Maar hy het net oë gehad vir Jessica. Nou is hulle vyftien jaar ouer, en hy is nog aantrekliker as wat sy kan onthou. Daar is onmiddellik 'n vonk tussen hulle en Christelle kan skaars glo dat Daniël in haar belangstel. Maar toe ontmoet sy Anja en sy weet: Sy sien nie kans om haar geluk op iemand anders se ongeluk te bou nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.46MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Op skool was Christelle die lelike eendjie, en nes al die ander meisies dolverlief op Daniël Malan: hoofseun, rugbykaptein, hartebreker. Dis hý wat haar die bynaam Einstein gegee het, omdat sy so goed was met wetenskap. Maar hy het net oë gehad vir Jessica. Nou is hulle vyftien jaar ouer, en hy is nog aantrekliker as wat sy kan onthou. Daar is onmiddellik 'n vonk tussen hulle en Christelle kan skaars glo dat Daniël in haar belangstel. Maar toe ontmoet sy Anja en sy weet: Sy sien nie kans om haar geluk op iemand anders se ongeluk te bou nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Cheryl Rogers woon iewers aan die Weskus saam met haar man en kinders. Skryf is vir haar die lekkerste werk in die wêreld en sy is dankbaar dat sy dit die meeste dae kan doen. Sy geniet dit om romanses te skryf, maar skryf ook soms stories en gediggies vir haar kinders. Sy is mal oor die Weskus se ooptes en die heerlike, onvoorspelbare weer. Haar gunstelingkos is lasagne, en sy sou graag vir Garfield wou oornooi vir ete.