Le Roux kom egter nie net teen hierdie internasionale dwelmkartel te staan nie, maar hy moet ook swaarde kruis met 'n formidabele teenstander in sy eie geledere, boonop een met 'n hoër rang as hy.
In Bloedfamilie is daar aksie van die eerste bladsy af en hoogspanning wat die leser op die punt van sy of haar stoel hou.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.