8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

In haar grootwordjare in die laat tagtigs dra vroue skreeuhelder neonkleure, skouerkussings en groot hare. Maar nie háár aanneemma nie en ook nie Kaila sélf nie. Sy skáám haar! Haar ma is kerklik en koeklik en oorgewig en nie regtig lief vir haar nie. Kaila word bespot en leer verwerping ken op vele vlakke. Daar is 'n gevaarlike, verbode aantrekkingskrag tussen haar en haar Wiskunde-onderwyser. Sal hy die liefde van haar lewe wees? Ná 'n motorongeluk wat ernstige letsels laat, verdwyn Kaila se ma spoorloos. Die onsekerheid en verlange spook lank daarna nog by haar. As enkelouer stort sy jare…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
In haar grootwordjare in die laat tagtigs dra vroue skreeuhelder neonkleure, skouerkussings en groot hare. Maar nie háár aanneemma nie en ook nie Kaila sélf nie. Sy skáám haar! Haar ma is kerklik en koeklik en oorgewig en nie regtig lief vir haar nie. Kaila word bespot en leer verwerping ken op vele vlakke. Daar is 'n gevaarlike, verbode aantrekkingskrag tussen haar en haar Wiskunde-onderwyser. Sal hy die liefde van haar lewe wees? Ná 'n motorongeluk wat ernstige letsels laat, verdwyn Kaila se ma spoorloos. Die onsekerheid en verlange spook lank daarna nog by haar. As enkelouer stort sy jare later al haar liefde uit op haar seun, Sebastian. As hy tog net nie bevriend was met Bertina, die wildewragtige dogter van Max Viljoen, nie! Toe Bertina swanger raak, staan Kaila se seun se toekomsdrome gevaar om verpletter te word. Wat gemaak met die swangerskap wat soveel mense se lewe in skerwe laat spat? Max is vasbeslote dat sy dogter nie alleen met die baba in die arms gaan bly staan nie terwyl Kaila haar seun wil beskerm. Eintlik het Kaila en Max mekaar nodig, maar Kaila se hart breek wanneer sy die pyn in haar jong seun se oë sien. En Kaila weet, sy weet, 'n mens het meer nodig as 'n blom in jou hare om gelukkig te wees.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
With Aspoesterskoene Kristel Loots entered the reality of ordinary women of various ages and figures, who rediscover the wonder of love. After Sjokoladesoene and Lemoenseisoen, which she wrote with her tongue firmly in her cheek, the successful diptych Eendagmooi and Die ander vrou/i>, followed. It tells the story of two women and their families on either side of the spectrum when a marriage ends up on the rocks. An ATKV Woordveertjie in the romance novel category is awarded to Eendagmooi and Die ander vrou is a finalist in the same category. The laugh-through-the-tears touch is continued in Katerina se mojo, Foxtrot van die liefde, Blom in die hare and Eendag is nou. Her readers enjoy Loots' humorous writing style that sometimes touches on a tragicomedy. Kristel also writes stories and articles for various women's magazines. More than forty novels have already appeared through LAPA Publishers, Tafelberg and Carpe Diem Media.