6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.09.25
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.09.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.09.25
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.09.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln

Sollten wir den Preis dieses Artikels vor dem Erscheinungsdatum senken, werden wir dir den Artikel bei der Auslieferung automatisch zum günstigeren Preis berechnen.
  • Format: ePub

Buig die boompie … Psigiater Ann Marais breek weg na die Wonderberge, maar 'n vlaag ontvoerings vertroebel haar vakansie. Speurder Marnus Mostert vertel haar van die grieselrige manier waarop die ontvoerder sy jong slagoffers martel voordat hy hulle vermoor: Hy buig en snoei hulle soos Bonsaiboompies ... Daar is net een mens wat hulle kan help: Samael de Kock, 'n martelspesialis, psigopaat en gevagene van Molenberg Psigiatriese Hospitaal. Kort voor lank is daar 'n vreesaanjaende magspel tussen Samael, Ann en die Tuinier, soos hulle die moordenaar noem. Intussen duik ander karakters op om sake…mehr

Produktbeschreibung
Buig die boompie … Psigiater Ann Marais breek weg na die Wonderberge, maar 'n vlaag ontvoerings vertroebel haar vakansie. Speurder Marnus Mostert vertel haar van die grieselrige manier waarop die ontvoerder sy jong slagoffers martel voordat hy hulle vermoor: Hy buig en snoei hulle soos Bonsaiboompies ... Daar is net een mens wat hulle kan help: Samael de Kock, 'n martelspesialis, psigopaat en gevagene van Molenberg Psigiatriese Hospitaal. Kort voor lank is daar 'n vreesaanjaende magspel tussen Samael, Ann en die Tuinier, soos hulle die moordenaar noem. Intussen duik ander karakters op om sake verder te kompliseer: 'n Plantkundige vasgevang in haar verlede, 'n geheimsinnige byeboer, en 'n gasteplaaseienaar met weermaggeraamtes in die kas. Sal Ann die Tuinier kan help vastrek voordat hy weer sy snoeiskêr optel?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Erla Diedericks is die skrywer van die naelbytrillers Salemstraat en Swyg. Sy het ook talle ander gewilde titels op haar kerfstok waaronder Dominique en Die bewonderaar. Voordat sy begin boeke skryf het, was Erla 'n verslaggewer en rubriekskrywer vir feitlik elke publikasie onder die son, insluitend Playboy. Sy en haar seun woon in die Kaap.