2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Toe Adelie haar aantreklike Franse tutor ontmoet, begin haar hart volksvreemde tale praat. Sy moet besigheidsterminogie leer, maar bewys gou sy is dit reeds baas. Daarna maak Sihan elke oomblik tussen hulle kosbaar en leer haar die werklike betekenis van die sinnetjie "Je t'aime". Dis nou tot haar eerste liefde, Shane, weer op die toneel verskyn. Dieselfde Shane wat in die boomhuis in hul agtererf talle beloftes aan haar gemaak het en toe haar hart gebreek het. Al uitweg wat Adelie sien, is dat sy en Sihan hul eie boomhuisbeloftes moet maak. Tot die dag toe alles skielik in duie stort ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.22MB
Produktbeschreibung
Toe Adelie haar aantreklike Franse tutor ontmoet, begin haar hart volksvreemde tale praat. Sy moet besigheidsterminogie leer, maar bewys gou sy is dit reeds baas. Daarna maak Sihan elke oomblik tussen hulle kosbaar en leer haar die werklike betekenis van die sinnetjie "Je t'aime". Dis nou tot haar eerste liefde, Shane, weer op die toneel verskyn. Dieselfde Shane wat in die boomhuis in hul agtererf talle beloftes aan haar gemaak het en toe haar hart gebreek het. Al uitweg wat Adelie sien, is dat sy en Sihan hul eie boomhuisbeloftes moet maak. Tot die dag toe alles skielik in duie stort ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Zinèt Oosthuizen is 'n finansiële bestuurder wanneer sy nie skryf nie. Sy geniet dit om gereeld met liefdesverhale weg te breek van die gejaag van die syferwêreld.