8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Branders van liefde is 'n heruitgawe van twee van haar gewildste romantiese komedies. Op soek na 'n held Kiara Albertyn se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, sy kry nie 'n held vir haar jongste boek nie ... En dis nie al nie. Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos 'n hunk, het die naam van 'n engel, maar vir Kiara is hy eerder 'n kruising tussen die duiwel en Atilla die Hun. Porselein van staal Toe Sasha saam met Sebastiaan van der Linde op sy ekspedisie Mosambiek toe vertrek, weet niemand sy's 'n vrou nie. Sy vermom haarself soos 'n man omdat sy tot elke prys móét saamgaan al…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.5MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Branders van liefde is 'n heruitgawe van twee van haar gewildste romantiese komedies. Op soek na 'n held Kiara Albertyn se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, sy kry nie 'n held vir haar jongste boek nie ... En dis nie al nie. Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos 'n hunk, het die naam van 'n engel, maar vir Kiara is hy eerder 'n kruising tussen die duiwel en Atilla die Hun. Porselein van staal Toe Sasha saam met Sebastiaan van der Linde op sy ekspedisie Mosambiek toe vertrek, weet niemand sy's 'n vrou nie. Sy vermom haarself soos 'n man omdat sy tot elke prys móét saamgaan al weet sy hy sal haar dadelik terugstuur ... of dalk iets meer drasties doen ... soos om haar te vermoor?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Chanette Paul pendel tussen twee tuistes: haar oewerhuisie in die Overbergse dorpie, Stanford, waar die man in haar lewe 'n rivierboot bedryf, en haar skryfplek naby die suidelikste punt van Afrika. Chanette is 'n katliefhebber en smoorverlief op haar dowe kat, Thomas. Sy is 'n leesvraat, 'n onbehendige tuinier en 'n hopelose kok. Sy is lief vir swem en snorkel, en hoop sy sien eendag 'n meermin.