5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

BANGMANSKLOOF IS 'N BANGMAAKPLEK … Louw Erasmus word een oggend deurmekaar wakker. Alles in sy lewe voel vreemd, insluitend sy ouers. Hoewel alles normaal lyk in hul weelderige huis in Bangmanskloof, voel hy dat iets verkeerd is. Daar is gapings in sy geheue, en sy lewe voel soos 'n vervolgverhaal met ontbrekende hoofstukke. Hy voel amper soos 'n gevangene in die groot, koue huis. Hy het 'n merk om sy nek, en die verhaal van hoe hy dit gekry het, is net die eerste van vele skokke. Raaisels, geheime, en gevare. Wat is werklik aan die gang? Met Breinlabirint het die bekroonde François Bloemhof…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 8.77MB
Produktbeschreibung
BANGMANSKLOOF IS 'N BANGMAAKPLEK … Louw Erasmus word een oggend deurmekaar wakker. Alles in sy lewe voel vreemd, insluitend sy ouers. Hoewel alles normaal lyk in hul weelderige huis in Bangmanskloof, voel hy dat iets verkeerd is. Daar is gapings in sy geheue, en sy lewe voel soos 'n vervolgverhaal met ontbrekende hoofstukke. Hy voel amper soos 'n gevangene in die groot, koue huis. Hy het 'n merk om sy nek, en die verhaal van hoe hy dit gekry het, is net die eerste van vele skokke. Raaisels, geheime, en gevare. Wat is werklik aan die gang? Met Breinlabirint het die bekroonde François Bloemhof 'n nuwe soort boek geskep - een wat in die vorm van 'n vervolgverhaal aangebied word. Hierdie storie sal beide avontuurlustige en trae lesers op meer as een manier betrek. Dit is 'n boek wat op 'n nuwe manier geskryf en gelees moet word! BANGMANSKLOOF IS A SCARY PLACE ... Louw Erasmus wakes up one morning feeling very confused. Everything seems strange to him, including his parents. Although everything appears normal in their luxurious home in Bangmanskloof, he senses that something is wrong. There are gaps in his memory, and his life feels like a serialized story with missing chapters. He feels almost like a prisoner in the large, cold house. He has a mark on his neck, and the story of how he got it is just the first of many shocks. Mysteries, secrets, and dangers. What is really going on? With Breinlabirint, the award-winning François Bloemhof has created a new kind of book - one presented in the form of a serialized story. This tale will engage both adventurous and reluctant readers in more than one way. It is a book that must be read in a new way, just as it is written in a new way!


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
François Bloemhof se skryfloopbaan het in graad nege begin. Hy skryf uitgebreid en suksesvol vir volwassenes, tieners en jong volwassenes. Hy het talle toekennings gewen en wêreld-eerstes soos 'n interaktiewe koerant-vervolgverhaal en 'n multimedia-boek geskep.