3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Hugh laat Jessie twee weke voor hulle troue weet hy is pas met iemand anders getroud. In 'n waas van ongeloof, skok en hartseer trou sy halsoorkop en boonop in 'n blou rok met Gideon, die hartebrekervriend uit haar jeug. Ondanks sy reputasie as Casanova van formaat, is Gideon alles wat Jessie in 'n man kan begeer. Sy is toe mooitjies ook nie in sak en as oor haar ampertroue nie, want Gideon koester haar in alle opsigte en dra haar op die hande. Wanneer haar vriendin kom kuier en sy en Gideon wil voorgee hulle is 'n gelukkige wittebroodspaartjie, val hulle planne klaaglik deur die mat want die liefde laat hom mos nie voorskryf nie.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.43MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Hugh laat Jessie twee weke voor hulle troue weet hy is pas met iemand anders getroud. In 'n waas van ongeloof, skok en hartseer trou sy halsoorkop en boonop in 'n blou rok met Gideon, die hartebrekervriend uit haar jeug. Ondanks sy reputasie as Casanova van formaat, is Gideon alles wat Jessie in 'n man kan begeer. Sy is toe mooitjies ook nie in sak en as oor haar ampertroue nie, want Gideon koester haar in alle opsigte en dra haar op die hande. Wanneer haar vriendin kom kuier en sy en Gideon wil voorgee hulle is 'n gelukkige wittebroodspaartjie, val hulle planne klaaglik deur die mat want die liefde laat hom mos nie voorskryf nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Thea Holland woon by die see en skryf stories oor die liefde. Haar belangstellings strek so wyd soos die hemelruim: Sy hou graag wolke dop, maak bont skilderye vir haar eie plesier en bewonder haar kleindogters wat oë soos hulle ma het. Sy vergaap haar aan veldblomme, lag saam met haar spitsvondige seun en stap ver op stofstrate en sandstrande. Sy swem ook graag in 'n vlak baaitjie met stil water waarvan min mense weet, begeer haar buurman se stoep en pas soms die huishond op. Die lewe is vir haar 'n geskenk waarvoor 'n mens nooit dankbaar genoeg kan wees nie.