3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Stadig-stadig breek hy deur haar skanse met sy loslitlyf, sy onweerstaanbare sjarme, sy meeslepende geesdrifMaar Gerbrandt Louw Ãs te goed om waar te wees. Agter die gul glimlag, skuil 'n aartsbedrieër, glo Roda, 'n opportunis wat haar én haar oom om die bos lei. Hulle besoek die tekstielmuseum in Kioto, Gerbrandt leer haar 'n stukkie van Japan ken. Vir die eerste keer kry haar hart vlerke, klop die liefde aan haar deur.Maar oopmaak, durf sy nie. Oral wag Dianne op die lughawe, in die hotel. Gerbrandt kan sy nie vertrou nie. Sy weet van sy planne, sy gekonkel. Haar pyn is haar geheim. Maar wat van sy verraad?…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.5MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Stadig-stadig breek hy deur haar skanse met sy loslitlyf, sy onweerstaanbare sjarme, sy meeslepende geesdrifMaar Gerbrandt Louw Ãs te goed om waar te wees. Agter die gul glimlag, skuil 'n aartsbedrieër, glo Roda, 'n opportunis wat haar én haar oom om die bos lei. Hulle besoek die tekstielmuseum in Kioto, Gerbrandt leer haar 'n stukkie van Japan ken. Vir die eerste keer kry haar hart vlerke, klop die liefde aan haar deur.Maar oopmaak, durf sy nie. Oral wag Dianne op die lughawe, in die hotel. Gerbrandt kan sy nie vertrou nie. Sy weet van sy planne, sy gekonkel. Haar pyn is haar geheim. Maar wat van sy verraad?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Anna (Annetjie) van Tonder is 'n bekende romanse skrywer. Met haar aftrede het sy aanvanklik haar tyd gebruik om te skilder, maar uiteindelik het die stories wat jare lank in 'n laai weggebêre was begin roep om tot lewe te kom. Anna was al menigmale algehele wenner in skryfkompetisies.