6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Die bosoorlog in Angola het Suid-Afrika gedwing om sy eie wapens te ontwikkel en te vervaardig weens uitgebreide internasionale sanksies.
Jong, uiters begaafde studente in ingenieurswese en die natuurwetenskappe is gewerf om gesofistikeerde wapens te ontwerp en te ontwikkel. Hulle het nie net 'n wye reeks wapens, insluitend dodelike kern-, chemiese en biologiese wapens ontwikkel nie, hulle het ook bewus geword en self betrokke geraak by die winsgewende markte vir hierdie wapens. Na die bosoorlog is sommige na Libië, Dubai en Abu Dhabi waar hulle wapens ontwerp en bou. Enorme bedrae geld is…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.97MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die bosoorlog in Angola het Suid-Afrika gedwing om sy eie wapens te ontwikkel en te vervaardig weens uitgebreide internasionale sanksies.

Jong, uiters begaafde studente in ingenieurswese en die natuurwetenskappe is gewerf om gesofistikeerde wapens te ontwerp en te ontwikkel. Hulle het nie net 'n wye reeks wapens, insluitend dodelike kern-, chemiese en biologiese wapens ontwikkel nie, hulle het ook bewus geword en self betrokke geraak by die winsgewende markte vir hierdie wapens. Na die bosoorlog is sommige na Libië, Dubai en Abu Dhabi waar hulle wapens ontwerp en bou. Enorme bedrae geld is betrokke by onwettige wapenhandel en dit lei tot afgryslike dade, soos koelbloedige moorde, verminking, afpersing, geldwassery en ander vernietigende gedrag.

INHOUD

Voorwoord

1. 'n Onverwagse Besoek

2. In 'n Hoek

3. Inbraak

4. Samedwinging - Afpersing

5. Afpersing Afgehandel

6. Samewerking

7. Mubarak Muqatil - Pakistani Terreurgroep

8. Kleintyd in Welkom en Bietjie Daarna

9. Oproepinstruksies

10. Troeptrein Oudtshoorn toe

11. Oudtshoorn

12. Sondae se Brief aan jou Huismense

13. Onder Korporaal Jannie Mynhardt

14. Dear Johnnie Briefie

15. Swartberg Skietbaan

16. Militêre Verhoor Een

17. Dom Dries: Gevang Met Dagga

18. Militêre Verhoor Twee

19. Skuldig Bevinding en Gevolge

20. Eerste Dag in Detensie

21. Dag Twee Alleen in 'n Donker Sel

22. Dag Drie in Donkerte

23. Dag Vier en die Res van die Tyd in Afsondering

24. Gewone Detensie

25. Ontslag uit Detensie

26. Alledaagse Gepraat

27. Kerk in die Weermag

28. Grens toe

29. Op Patrollie

30. Na Grensdiens en DD se Belydenis

31. Huistoe en Buitemuurse Studies

32. Huwelike

33. Oorlewing

34. "Bure" se Vriendskap Gaan Voort

35. Tussen In - Stellenbosch

36. Pierre Mellett Se Frustrasies

37. Politieke Veranderinge

38. Eerste Wildplaas Vergadering

39. Angstigheid

40. Onverwagse Eise

41. Bernard Malan

42. Eerste Buitelandse Aflewering

43. Pierre Mellett in Barrydale

44. Vuurpyllanseerstelsel en 'n Indiër Dame

45. Rani

46. Ondervraging op Frankfurt

47. Parys en Angers / Anjou

48. Die Swart Hond begin Knor

49. Vlamwerper

50. Rani

51. Milaan, Verona en Treviso

52. Naweek met Rani

53. Swede

54. Terug In Die Alledaagse

55. Tronklewe Begin

56. Die Finale Afloop

57. Nabetragting

Erkennings


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Nic Terblanche is van kleins af bewus van kontraste. Hy is in Knysna gebore en het sy hele skoolloopbaan in Welkom deurgebring. Hy het ¿ doktorsgraad in stads- en streekbeplanning aan Stellenbosch Universiteit verwerf en is ¿ navorser met aansienlike internasionale erkenning. Tans is hy ¿ emeritus professor en navorsingsgenoot in die Departement Ondernemingsbestuur aan Stellenbosch Universiteit. Hy het meer as 100 eweknie beoordeelde akademiese artikels in bemarking en kleinhandel gepubliseer. Twee R'e, Rooiwyn en Rugby, fantaseer hom