3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Maribelle, wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het, keer as 'n mediese dokter terug na Witklip en open 'n praktyk daar. Haar pad kruis met die ryk en gesiene Jordaans s'n. Die drie Jordaan-mans is al drie byna prinse. Maar in sulke mans se lewe is daar altyd 'n ander meisie, of 'n eksmeisie. En dit is Maribelle se lot dat sy op die verkeerde prins verlief raak en al drie raak op haar verlief, of so lyk dit. Hoe kry 'n meisie die man van haar hart sonder om die ander twee broers seer te maak? En wat beteken mevrou Jordaan se veranderde houding jeens haar?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.32MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Maribelle, wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het, keer as 'n mediese dokter terug na Witklip en open 'n praktyk daar. Haar pad kruis met die ryk en gesiene Jordaans s'n. Die drie Jordaan-mans is al drie byna prinse. Maar in sulke mans se lewe is daar altyd 'n ander meisie, of 'n eksmeisie. En dit is Maribelle se lot dat sy op die verkeerde prins verlief raak en al drie raak op haar verlief, of so lyk dit. Hoe kry 'n meisie die man van haar hart sonder om die ander twee broers seer te maak? En wat beteken mevrou Jordaan se veranderde houding jeens haar?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha skryf al elf jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het ná jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaargeskraap om self te skryf.