3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

As haar oupa se enigste erfgenaam, erf Anselie 'n verwaarloosde Victoriaanse huis op die rand van 'n dorpie in die Klein-Karoo. Daar is egter nie sprake van geld nie. Toe haar verloofde dit hoor, vra hy sy ring terug en Anselie, haar ma en broer verhuis na die ou kasarm toe. Ansebos, soos die huis bekend staan, het geweldig baie restourasiewerk nodig om dit in 'n gastehuis te omskep. Gelukkig daag die geheimsinnige Crafford uit die bloute op en bied sy hulp sonder vergoeding aan. Daar word 'n skat in die huis ontdek en Crafford maak spore met dit ook met Anselie se hart.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.22MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
As haar oupa se enigste erfgenaam, erf Anselie 'n verwaarloosde Victoriaanse huis op die rand van 'n dorpie in die Klein-Karoo. Daar is egter nie sprake van geld nie. Toe haar verloofde dit hoor, vra hy sy ring terug en Anselie, haar ma en broer verhuis na die ou kasarm toe. Ansebos, soos die huis bekend staan, het geweldig baie restourasiewerk nodig om dit in 'n gastehuis te omskep. Gelukkig daag die geheimsinnige Crafford uit die bloute op en bied sy hulp sonder vergoeding aan. Daar word 'n skat in die huis ontdek en Crafford maak spore met dit ook met Anselie se hart.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dirna Ackermann is eggenoot, ma en 'n baie trotse ouma. Sy was lank bibliotekaris en het ná die draai van die eeu eers besluit om te begin skryf. Sedert haar tienerjare is sy versot op romanses. Dirna glo met haar hele hart aan die terapeutiese waarde van stories, en voel sy het in haar doel geslaag wanneer die leser die boek met 'n gevoel van welbehae kan neersit. Sy en haar man woon in Brackenfell.