3,49 €
3,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
3,49 €
3,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
3,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Die storie van Lorrie Sullivan en die veearts dokter Luca Willemse. Luca is 'n bietjie van 'n wilde veearts. Hy het 'n draai in 'n hele paar boeke gemaak. Maar hierdie is sy storie. Hy word binnekort vyf en vyftig en hy is 'n geswore alleenloper. Hy het ook nie kinders nie. Sy kinders is die buffeltjies wat hy deur middel van KI maak. Lorrie kom in Suid-Afrika aan om hier te bly. Sy wil weer bande bou met haar pa wat sy jare gelede laas gesien het. En dan gaan sy 'n youtube kanaal begin om alles wat sy hier sien en beleef af te neem. Om verlief te raak is nie deel van haar beplanning nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.41MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die storie van Lorrie Sullivan en die veearts dokter Luca Willemse. Luca is 'n bietjie van 'n wilde veearts. Hy het 'n draai in 'n hele paar boeke gemaak. Maar hierdie is sy storie. Hy word binnekort vyf en vyftig en hy is 'n geswore alleenloper. Hy het ook nie kinders nie. Sy kinders is die buffeltjies wat hy deur middel van KI maak. Lorrie kom in Suid-Afrika aan om hier te bly. Sy wil weer bande bou met haar pa wat sy jare gelede laas gesien het. En dan gaan sy 'n youtube kanaal begin om alles wat sy hier sien en beleef af te neem. Om verlief te raak is nie deel van haar beplanning nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.