8,54 €
8,54 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
8,54 €
8,54 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
8,54 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,54 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

DIE BUITER OMNIBUS VAN 3 EBOEKE
Kry die eerste drie opwindende romans in die klassieke Buiter Reeks in een gerieflike Omnibus wat uitstekende waarde bied! Hierdie versameling sluit in:
Boek 1: Die Buiter
Boek 2: Lank Lewe die Buiter
Boek 3: Die Buiter en sy Bende
Agter die masker van die gevreesde Buiter skuil die Kaap se rykste edelman, 'n onverskrokke held wat snags sy lewe waag om onreg met sy swaard te beveg.
1. Die Buiter In hierdie eerste Buiter verhaal reeks, word 'n onskuldige man helder oordag uit die hof op Stellenbosch ontvoer deur die Buiter. Die gebeurtenis vind
…mehr

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.81MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
DIE BUITER OMNIBUS VAN 3 EBOEKE

Kry die eerste drie opwindende romans in die klassieke Buiter Reeks in een gerieflike Omnibus wat uitstekende waarde bied! Hierdie versameling sluit in:

Boek 1: Die Buiter

Boek 2: Lank Lewe die Buiter

Boek 3: Die Buiter en sy Bende

Agter die masker van die gevreesde Buiter skuil die Kaap se rykste edelman, 'n onverskrokke held wat snags sy lewe waag om onreg met sy swaard te beveg.

1. Die Buiter In hierdie eerste Buiter verhaal reeks, word 'n onskuldige man helder oordag uit die hof op Stellenbosch ontvoer deur die Buiter. Die gebeurtenis vind plaas nie lank nadat die graaf Paul de Moreaux in die Kaap opdaag nie. Vir Willa Rossouw wat ook ¿ onderonsie beleef met die Buiter is dit 'n uitgemaakte saak. Die Buiter is 'n man wat geen gewete of goeie hoedanighede het nie. En tog moet sy telkens agterkom dat sy die volle waarheid nie ken nie en dat die drama wat ontplooi word, veel ingewikkelder en veel gevaarliker is as wat enige iemand besef.

2. Lank Lewe die Buiter In hierdie tweede Buiter verhaal reeks reken almal in die Kaap die Buiter is oorlede, maar skielik verskyn hy weer in sy volle glorie. Die gemaskerde ruiter op die glimmende swart hings of te wel die Buiter, soos hy by die burgers in die Kaap bekend is. Die keer kom hy te staan voor die genadelose wreedheid en die vlymskerp vernuf van 'n bobaas skurk, naamlik Percival Philip, wat al sy skelmstreke in Europa geleer het.

3. Die Buiter en sy Bende In hierdie derde Buiter verhaal reeks, word die Buiter opgemerk in die donker strate van Kaapstad en die rede vir sy koms is nie moeilik om te raai nie. Dit is weens die ontevredenheid onder die burgers oor die wavragte geskenke waarmee die goewerneur die plunderende stamhoofde langs die Oosgrens wil paai. Die Buiter skaar hom aan die kant van die koloniste teen die Goewerneur. Hy dring deur tot in die aaklige donker gat in die Kasteel, om sy getroue bediende van die pynbank te gaan red, maar gaan hy betyds opdaag?

#DieBuiterReeks


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.