6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Die mense van die flatse van Kaggelsberg gaan gebuk onder die diktatuur van die gewelddadige gansters wat hulle lewens soos 'n virus inneem en stuur. Wanneer Jaffie hom verset teen hierdie oorheersing met die Bybel as sy wapen, is daar 'n stroom van verset en 'n onvermydelike uiteinde. Die gangsters word een na die ander vermoor, maar wie is die moordenaar? Wie is uiteindelik werklik te blameer vir hierdie string moorde? Die eenvoud en emosionele eerlikheid van hierdie verhaal sal die leser meevoer.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.58MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die mense van die flatse van Kaggelsberg gaan gebuk onder die diktatuur van die gewelddadige gansters wat hulle lewens soos 'n virus inneem en stuur. Wanneer Jaffie hom verset teen hierdie oorheersing met die Bybel as sy wapen, is daar 'n stroom van verset en 'n onvermydelike uiteinde. Die gangsters word een na die ander vermoor, maar wie is die moordenaar? Wie is uiteindelik werklik te blameer vir hierdie string moorde? Die eenvoud en emosionele eerlikheid van hierdie verhaal sal die leser meevoer.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Abraham Phillips, gebore 20 Mei 1945 in Worcester, is 'n Afrikaanse skrywer wat veral die wêreld van die bruin mense in sy romans belig.