3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Hy lyk soos 'n Keltiese kryger en aanvaar nie nee vir 'n antwoord nie Brian O'Connor is 'n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het niemand nog toegelaat om sy hart in te palm nie totdat hy die beeldskone Misha Malan ontmoet. Misha staal haar teen die betowerende uitwerking wat hierdie charismatiese Ier op haar het. Maar dis moeilik, want hulle moet 'n huis op Mauritius saam met ses ander deelnemers aan 'n realiteitsprogram deel. Die prysgeld is 'n halfmiljoen dollar en agte weke is lank ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.28MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Hy lyk soos 'n Keltiese kryger en aanvaar nie nee vir 'n antwoord nie Brian O'Connor is 'n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het niemand nog toegelaat om sy hart in te palm nie totdat hy die beeldskone Misha Malan ontmoet. Misha staal haar teen die betowerende uitwerking wat hierdie charismatiese Ier op haar het. Maar dis moeilik, want hulle moet 'n huis op Mauritius saam met ses ander deelnemers aan 'n realiteitsprogram deel. Die prysgeld is 'n halfmiljoen dollar en agte weke is lank ...


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Nelia Engelbrecht is op Klerksdorp gebore en het in 1981 'n BA Kommunikasiekunde-graad aan die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (nou die Noordwes-Universiteit) behaal. In 1994 het sy fiksie begin skryf en sedertien het daar ongeveer 75 kortverhale, drie liefdesromans, drie boeke vir laerskoolkinders, en ses boeke vir tieners verskyn. Vier van die tienerboeke vorm Die Poort-reeks, wat in 2016 en daarna verskyn het.