3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Die bekwame verpleegsuster Coreen is tweede in bevel by Tweede Kans, 'n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes. Dokter Giorgio Romano, 'n aantreklike Italianer, is die direkteur en as sy toekomsplanne verwesenlik word, is Coreen binnekort sy vrou. Of hy haar liefhet of haar nodig het, is 'n ander vraag. Uitkoms, 'n soortgelyke sentrum op 'n nabygeleë plaas, se baas verskyn al hoe gereelder in Coreen se leefwêreld. Sou dit waar wees dat hierdie man van Uitkoms sy pasiënte uitbuit hy met sy warm hart en sy onweerstaanbare stem? Hy, wat net so lief soos Coreen is vir kremetartbome? Eers toe…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.35MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die bekwame verpleegsuster Coreen is tweede in bevel by Tweede Kans, 'n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes. Dokter Giorgio Romano, 'n aantreklike Italianer, is die direkteur en as sy toekomsplanne verwesenlik word, is Coreen binnekort sy vrou. Of hy haar liefhet of haar nodig het, is 'n ander vraag. Uitkoms, 'n soortgelyke sentrum op 'n nabygeleë plaas, se baas verskyn al hoe gereelder in Coreen se leefwêreld. Sou dit waar wees dat hierdie man van Uitkoms sy pasiënte uitbuit hy met sy warm hart en sy onweerstaanbare stem? Hy, wat net so lief soos Coreen is vir kremetartbome? Eers toe die eeue oue kremetart in blom gaan, kry Coreen antwoorde op haar vrae.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ildé Grové is 'n stadsjapie van Pretoria wat gril vir spinnekoppe en krakerige insekte. Sy's dol oor reusebome, die see en berge. Ná 'n dag se geswoeg in die arbeidsmark is daar vir haar niks lekkerder as om in ander se koppe te kan klim en hul stories te vertel nie. As dit 'n liefdesverhaal is, soveel te beter. Tussen werk en skryf knyp sy broodnodige tyd af vir lees, stap en swem gewoonlik in die teenwoordigheid van haar drie kinders: 'n hond, vis en kanarie.