As jy 'n herder van God se kudde is, sal jy baie hulp uit hierdie weldeurdagte boek kry. Hierdie bladsye bevat gedetailleerde en kunstig uitgesoekte lering wat vir jou sukses lewensbelangrik is. Biskop Dag Heward-Mills deel praktiese insigte mee wat hy in meer as derting jaar se ondervinding in die bediening opgedoen het. As jy 'n begeerte het om 'n herder van God se volk te word, is dit die boek
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.