7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

"Die Laaste lewe van Timtom Taljaard" is die sonderlinge verhaal van 'n kat wat sy eie storie vertel - in die tradisie van Japanese katstories, maar 'n eerste in Afrikaans - en hoe hy (weens 'n fratsongeluk) besef dat hy skielik taal kan verstaan, en 'n vreemde behoefte by hom ontstaan ... Kenmerkend van hierdie verhaal is die skrander kat se skerpsinnige opmerkings, veral sy beskrywing van die gesin waarvan hy deel is - dit gaan nie net oor 'n kat en sy eie oorlewingstryd nie; dit gaan oor veel meer, en hierin is die kern van Timtom se belewenis vervat: wie is die mense met wie hy 'n huis…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.92MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
"Die Laaste lewe van Timtom Taljaard" is die sonderlinge verhaal van 'n kat wat sy eie storie vertel - in die tradisie van Japanese katstories, maar 'n eerste in Afrikaans - en hoe hy (weens 'n fratsongeluk) besef dat hy skielik taal kan verstaan, en 'n vreemde behoefte by hom ontstaan ... Kenmerkend van hierdie verhaal is die skrander kat se skerpsinnige opmerkings, veral sy beskrywing van die gesin waarvan hy deel is - dit gaan nie net oor 'n kat en sy eie oorlewingstryd nie; dit gaan oor veel meer, en hierin is die kern van Timtom se belewenis vervat: wie is die mense met wie hy 'n huis deel? Dis die skrywer se twaalfde boek en bevat al die beste eienskappe van sy skryfwerk.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.