2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Louisa het 'n lysie met die eienskappe van haar droomman. Vir daardie man bid en wag sy. Haar mede-onderwyser, Bernard, het nie donker hare en blou oë soos Louisa se droomman nie. Boonop loop hy ná 'n slegte ervaring maar lig vir meisies. Toe hulle saam op 'n skooltoer na die Karoo gaan, leer Bernard en Louisa mekaar werklik ken. Louisa leer gou die liefde steur hom nie aan lysies nie. Nou moet sy kies tussen haar lysie-man en haar hart.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.21MB
Produktbeschreibung
Louisa het 'n lysie met die eienskappe van haar droomman. Vir daardie man bid en wag sy. Haar mede-onderwyser, Bernard, het nie donker hare en blou oë soos Louisa se droomman nie. Boonop loop hy ná 'n slegte ervaring maar lig vir meisies. Toe hulle saam op 'n skooltoer na die Karoo gaan, leer Bernard en Louisa mekaar werklik ken. Louisa leer gou die liefde steur hom nie aan lysies nie. Nou moet sy kies tussen haar lysie-man en haar hart.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Salma Swanepoel se wortels lê versprei van die Vrystaat af tot in die Kaap. Tans woon sy naby die see saam met haar man, kinders en troeteldiere. Sy hou van lag, musiek en stories en sy lees graag kookboeke, al maak sy meestal slegs eenpotgeregte. Salma hoop om verhale te skryf wat lesers heerlik sal laat ontspan.