2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Andrea is min lus vir haar skoolreünie, tot sy hoor Stiaan Smith gaan beslis daar wees. Hy het haar hart gebreek toe hy haar ná universiteit vir 'n ander vrou gelos het. Die saak is uitgemaak: Sy gaan Kaap toe vlieg vir die reünie. Daar gaan sy Stiaan se hart uit sy borskas pluk, dit braai en afsluk saam met 'n goeie glas rooiwyn. Dit is nou wel jammer sy het nie 'n metgesel nie, maar nou ja. Die noodlot het egter ander planne.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.85MB
Produktbeschreibung
Andrea is min lus vir haar skoolreünie, tot sy hoor Stiaan Smith gaan beslis daar wees. Hy het haar hart gebreek toe hy haar ná universiteit vir 'n ander vrou gelos het. Die saak is uitgemaak: Sy gaan Kaap toe vlieg vir die reünie. Daar gaan sy Stiaan se hart uit sy borskas pluk, dit braai en afsluk saam met 'n goeie glas rooiwyn. Dit is nou wel jammer sy het nie 'n metgesel nie, maar nou ja. Die noodlot het egter ander planne.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Erla-Mari Diedericks is 'n skrywer en joernalis met verskeie boeke op haar kerfstok. Sy skryf 'n gereelde rubriek vir Netwerk24 wat die manlike geslag dikwels ontstig.