7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Oudrecce André Lombard vlug na 'n Ortodokse kerk in die Oekraïne om sy grensoorlogwonde te gaan lek, maar sy nuutgevonde vrede hou nie lank nie ... Daar is landswyd onrus en die regering dreig om vryheid van geloof in te perk. Op 'n dag klop die plaaslike mafia aan die kerk se deur op soek na betaling in ruil vir "beskerming". Wanneer priester Arkadi weier om afgepers te word, plaas hy sy lewe op die spel. Intussen is die skone Olja uitgelewer aan ongure karakters op Kiëf se koue, ongenaakbare strate. Wanneer André tydens 'n aanval tot Olja se redding kom, bevind hy hom nie net midde-in 'n…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.68MB
Produktbeschreibung
Oudrecce André Lombard vlug na 'n Ortodokse kerk in die Oekraïne om sy grensoorlogwonde te gaan lek, maar sy nuutgevonde vrede hou nie lank nie ... Daar is landswyd onrus en die regering dreig om vryheid van geloof in te perk. Op 'n dag klop die plaaslike mafia aan die kerk se deur op soek na betaling in ruil vir "beskerming". Wanneer priester Arkadi weier om afgepers te word, plaas hy sy lewe op die spel. Intussen is die skone Olja uitgelewer aan ongure karakters op Kiëf se koue, ongenaakbare strate. Wanneer André tydens 'n aanval tot Olja se redding kom, bevind hy hom nie net midde-in 'n liefdesdriehoek nie, maar ook verstrengel in 'n oorlog tussen die kerk en die misdaadsindikaat. Donker vuur, Pieter Stoffberg se vierde roman, neem die leser op 'n ysingwekkende tuimeltrein na 'n tyd van misdadigers en heiliges, antieke boekrolle en vreesaanjaende, moderne wapens.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Pieter Stoffberg is 'n prokureur en skrywer van Ermelo. Sy kortverhaalbundel Die hart van 'n hond is met die Eugène Marais-prys bekroon. Donker vuur is sy vierde roman.