3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Annika en Connor ding mee om 'n huurkontrak vir 'n perseel vir hulle besighede, maar word in die proses gedwing om tydig en ontydig in mekaar se geselskap te wees. Hoewel Connor 'n doring in Annika se vlees is, reageer haar hart en lyf elke keer as sy net vir Connor sien. Maar voel hy dieselfde oor haar? En hoekom is dit so onmoontlik om mekaar te vermy? Connor gaan uit sy pad om die lewe vir Annika makliker te maak, maar eers toe hy dit in soveel woorde vir haar uitspel, besef sy die liefde wat sy vir hierdie doring in haar vlees koester, vind 'n eggo in sy gevoel vir haar.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.51MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Annika en Connor ding mee om 'n huurkontrak vir 'n perseel vir hulle besighede, maar word in die proses gedwing om tydig en ontydig in mekaar se geselskap te wees. Hoewel Connor 'n doring in Annika se vlees is, reageer haar hart en lyf elke keer as sy net vir Connor sien. Maar voel hy dieselfde oor haar? En hoekom is dit so onmoontlik om mekaar te vermy? Connor gaan uit sy pad om die lewe vir Annika makliker te maak, maar eers toe hy dit in soveel woorde vir haar uitspel, besef sy die liefde wat sy vir hierdie doring in haar vlees koester, vind 'n eggo in sy gevoel vir haar.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.